Skip to main content

Trougeskenke

Omdat ons en julle ver reis en dit moeilik gaan wees om geskenke te vervoer, verstaan ons heeltemal as julle eerder net die dag saam met ons wil geniet. 


Indien julle egter iets vir ons wil gee, kan julle ons op die volgende maniere seën:


  • ń EFT-bydrae tot ons nuwe hoofstuk

J Dreyer

ABSA bank

Rekening nr: 4117353582

Takkode: 632005


W.F. Cornelissen

ABSA bank

Rekening nr: 4083066825

Takkode: 632005





  • Of, indien julle iets spesifiek buite die register wil gee, reël asseblief aflewering by ons adres. 

Jondu Boerdery

Plot 236

Koekenaap

8146



Baie dankie vir julle liefde, moeite en ondersteuning. Dit beteken vir ons ongelooflik baie.