Skip to main content

“en as ek die dag my hand in joune sit

 sal ek my padkaarte bêre met die wete:

 my reise op soek na jou is nou verby.”

- Antjie Krog

0

Dae

0

Ure

0

Minute

0

Sekondes

Die Seremonie

Die seremonie sal plaasvind in die Swartbergpas (r328) om 15:30 op 24 Oktober 2026.

  • Die seremonie is slegs per pendeldiens bereikbaar. Alle gaste sal vanaf die aangewese optelpunt in die dorp na die seremonie vervoer word.
  • Optelpunt vir vervoer: NG Kerk, Kerkstraat 26, Prince Albert.
  • Pendeldiens vertrek stiptelik om 14:50:. Wees asb 15 min voor die tyd daar om enige teleurstelling te vermy.
  • Sien asb die FAQ-oortjie vir meer inligting.
  • Aflaaipunt vir vervoer: Die Onthaal

Die Onthaal

Na die seremonie sal die vieringe voortgaan by African Relish (Ons Botanicals), waar ons saam sal kuier, feesvier en herinneringe maak.


African Relish (Ons Botanicals)

Kerkstraat 34, Prince Albert


Ons onthaal is onder die Karoo-lug en sterre. 

Die Kleredrag

Neutrale, aardse kleure Geïnspireer deur die beeldskone karoo. Verwys asb na die kleredrag-oortjie bo-aan die blad vir meer volledige inligting.


Bring asseblief iets warms saam en pak jou dansskoene in vir die onthaal.